Hermiet

Sint Hieronimus, wat as 'n hermiet naby Betlehem gewoon het, word hier uitgebeeeld in sy studeerkamer terwyl twee engele hom besoek (Cavarozzi, vroeë 17de eeu).

'n Hermiet[1] of eremiet is iemand wat in afsondering woon,[2] dikwels om godsdienstige redes. Histories is die woord kluisenaar ook gebruik.[3] Laasgenoemde word deesdae meestal vir niegodsdienstige mense gebruik wat hulle van ander afsonder. Hermitisme speel 'n rol in baie godsdienste.

  1. "Hermiet" in die HAT. Aanlyn by viva-afrikaans.org (intekening nodig). Besoek op 14 Februarie 2022.
  2. "hermit definition - Oxford Advanced Learner's Dictionary". www.oxfordlearnersdictionaries.com. Besoek op 21 Julie 2018.
  3. "Kluisenaar I" in die WAT. Aanlyn by viva-afrikaans.org (intekening nodig). Besoek op 14 Februarie 2022.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search